Johan Marniwick – Meganiese Ingenieur

Ek was aanvanklik baie skepties oor FE aangesien daar al baie soortgelyke produkte op die mark was, na n jaar se gebruik van FE waar ek dit in verskillende omstandighede getoets het, is ek baie tevrede met die besparing en gladde werkverigting van die engine. Brandstof verbruik is van n algemene 9.8l\km op na 11.2 l\km.
Johan Marniwick – Meganiese Ingenieur